Konstabel wat ‘dronk bestuurder’ omkoop, sit 3 jaar

akkreditasie
Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

’n Voormalige polisiekonstabel van Noordwes is drie jaar direkte tronkstraf opgelê omdat hy omkoopgeld van R1 000 van ’n motoris geëis het.

Kol. Adéle Myburgh, polisiewoordvoerder, sê Thabang Louis Monyane is vroeër in die streekhof in Schweizer-Reneke aan korrupsie skuldig bevind.

Die voorval het in April 2015 in Bloemhof gebeur. Volgens Myburgh was Monyane op patrollie toe hy ’n voertuig voorgekeer en die bestuurder daarvan beskuldig het dat hy onder die invloed van alkohol bestuur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos