KYK: Bathabile Dlamini in hof oor aanklag van meineed

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Bathabile Dlamini neem Dinsdag haar plek in die beskuldigdebank in die landdroshof in Johannesburg in. Foto: Melinda Stuurman
Bathabile Dlamini neem Dinsdag haar plek in die beskuldigdebank in die landdroshof in Johannesburg in. Foto: Melinda Stuurman

Bathabile Dlamini, oudminister van maatskaplike ontwikkeling, het Dinsdag in die landdroshof in Johannesburg verskyn op aanklag van meineed.

Dit hou verband met haar getuienis in ’n ondersoek onder leiding van oudhoofregter Bernard Ngoepe oor haar rol in die krisis met die uitbetaling van maatskaplike toelaes in 2017.

Die konstitusionele hof het die ondersoek gelas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.80
+0.9%
Silwer
24.35
+2.9%
Palladium
2,075.00
-1.4%
Platinum
1,054.25
+1.1%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos