Man gevonnis ná dood van vrou tydens huisbraak in Gqeberha

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Vrou is ’n vonnis van tien jaar tronkstraf opgelê vir die smokkel van plofstof wat in onwettige myne gebruik word.Foto: Argief
’n Vrou is ’n vonnis van tien jaar tronkstraf opgelê vir die smokkel van plofstof wat in onwettige myne gebruik word.Foto: Argief

’n Man is Donderdag in die hooggeregshof in Gqeberha tot effektief 25 jaar tronkstraf gevonnis vir onder meer ’n huisbraak waarin ’n bejaarde vrou dood is.

Luthando Tana (30) is vyf jaar tronkstraf vir huisbraak met die doel om te roof, 20 jaar vir roof, agt jaar vir aanranding met die doel om ernstig te beseer en tien jaar vir strafbare manslag opgelê.

Luidens ’n verklaring van kapt. Sandra Janse van Rensburg, polisiewoordvoerder, het Tana op 9 Mei 2020 tussen 10:30 en 11:30 by die egpaar David (76) en Martha Snyman (83) se huis in Maasdorpstraat, Rowallan Park, Gqeberha ingebreek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Watford 0
Manchester City 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos