Man moet gaan vir waarneming ná hy hom glo ontbloot

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
'n Skermgreep van die konfrontasie tussen die verdagte en drie veiligheidswagte.
'n Skermgreep van die konfrontasie tussen die verdagte en drie veiligheidswagte.

WAARSKUWING: Die video by hierdie berig kan sommige kykers ontstel.

’n Man van Stellenberg wat hom glo op 8 September aan ’n 18-jarige meisie in of naby die N1-Stad-winkelsentrum ontbloot het, gaan nou vir psigiatriese waarneming weggestuur word.

Die 31-jarige man is dieselfde dag in hegtenis geneem en het op 13 September, vyf dae ná die voorval in die landdroshof in Goodwood op aanklagte van openbare onsedelikheid verskyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos