Deel

Opgeskorte vonnis vir man nadat varke in Vrystaat van honger vrek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.  Foto: Gallo
Foto ter illustrasie. Foto: Gallo

’n 51-jarige man is tot 30 maande tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan dieremishandeling op die Brandfort Pigs Construction-plaas wat deur die Vrystaatse regering befonds is. Die vonnis is opgeskort vir vier jaar.

Victor Nchepe is die enigste van vyf beskuldigdes, wat almal belanghebbendes by ’n varkplaas in Brandfort in die Vrystaat was, wat skuldig bevind en gevonnis is vir die mishandeling van die diere.

Keshvi Nair, woordvoerder van die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings (NDBV), sê hulle het al in 2016 klagtes ontvang oor varke wat afgeskeep en mishandel word op die plaas. Volgens hul kennis is die plaas destyds deur die staat befonds.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.19
+0.6%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.70
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.15
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
968.38
+0.1%
Palladium
1,407.12
+0.1%
Goud
1,956.28
-0.0%
Silwer
23.03
-0.2%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,421
+0.9%
Alle aandele
76,016
+1.0%
Hulpbronne 10
66,074
+1.8%
Industriële 25
102,494
+0.3%
Finansiële 15
15,656
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos