Media mag nou toegang kry tot Zuma se taks-opgawes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Jacob Zuma Foto: Reuters
Oudpres. Jacob Zuma Foto: Reuters

Dit is “fantastiese” nuus, het Rob Rose, redakteur van Financial Mail, Dinsdag gesê oor die hofuitspraak dat sy publikasie en die ondersoekende joernalistieke eenheid amaBhungane toegang mag kry tot oudpres. Jacob Zuma se belastingopgawes.

Die hofuitspraak kom ná ’n aansoek deur die twee publikasies in 2019 nadat Financial Mail nie daarin kon slaag om ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (Paia) toegang te verkry tot Zuma se belastingopgawes vir die tydperk 2010-2018 nie.

Die hooggeregshof in Pretoria het Dinsdag beslis die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) moet die twee publikasies binne tien dae van Zuma se belastingrekords vir die jare van 2010 tot 2018 voorsien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos