‘Middelman’ huil in dokkie oor Dewani-moord

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Shrien en Anni Dewani. Foto: Verskaf
Shrien en Anni Dewani. Foto: Verskaf

’n Emosionele Monde Mbolombo (40), die “middelman” in die wittebrood-moord op die Britse bruid Anni Dewani (28), sê in ’n nuwe TV-dokumentêr hy weet nie waarom hy ingestem het om met die moord te help nie en is nie trots op wat hy gedoen het nie.

Dewani is op 13 November 2010 op haar wittebrood doodgeskiet terwyl sy saam met haar man, Shrien Dewani (nou 41), in ’n taxi in Khayelitsha was. Daar is aanvanklik gedink die taxi is gekaap.

Die TV-dokumentêr, Anni: The Honeymoon Murder, bestaan uit vier dele en word op die Discovery Plus-kanaal op DStv uitgesaai. Die eerste episode is Saterdag gebeeldsend.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos