Die gesamentlike likwidateurs in die MTI-saak het 19 van die “baasbreine” gedagvaar om R4 666 077 528 aan hulle te betaal sodat MTI se skuld aan sy wettige krediteure betaal kan word.
Die jongste verwikkeling is Dinsdag bekend gemaak deur die likwidateurs nadat hulle die dagvaardings in die hooggeregshof in Pretoria ingedien het met die doel om hofbevele te bekom sodat die verweerders die geld moet terugbetaal.
Volgens die likwidateurs is dit die “baasbreine”: