N-Kaapse amptenare in hof oor beweerde bedrog

akkreditasie
Dr. Dion Theys, waarnemende departementshoof van die Noord-Kaapse gesondheidsdepartement. Foto: Facebook/Noord-Kaapse gesondheidsdepartement
Dr. Dion Theys, waarnemende departementshoof van die Noord-Kaapse gesondheidsdepartement. Foto: Facebook/Noord-Kaapse gesondheidsdepartement

Die Valke het Maandag die waarnemende departementshoof en die finansiële hoof van die Noord-Kaapse gesondheidsdepartement vir beweerde bedrog van R43 miljoen in hegtenis geneem.

Dr. Dion Theys (54), waarnemende departementshoof, en Mosimanagape Daniel Gaborone (52), finansiële hoof, het in die handelsmisdaadhof in Kimberley op aanklagte van bedrog en die oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur verskyn.

Nomthandazo Mnisi, Valke-woordvoerder, sê Theys en Gaborone is in hegtenis geneem nadat die Valke se eenheid teen ernstige korrupsie bewerings ondersoek het dat twee senior amptenare van die Noord-Kaapse gesondheidsdepartement in 2020 kontrakte vir persoonlike beskermende toerusting aan twee ondernemings toegeken het sonder om die voorgeskrewe verkrygingsprosedures te volg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos