Ouers nie vergoed oor Down

akkreditasie
Nadia Carelse en Chelsea.
Nadia Carelse en Chelsea.

Selfs al was dr. Pieter Engelbrecht die wêreld se voorste ginekoloog, sou hy nie vooraf kon vasstel ’n Johannesburgse paartjie se ongebore baba het downsindroom nie.

Só het drie regters van die hooggeregshof in Pretoria bevind in ’n saak waarin Nadia Carelse en Jason Broderick skadevergoeding van Engelbrecht geëis het omdat hul dogter met downsindroom gebore is.

Die ouers het aangevoer as dit betyds (voor 20 weke van swangerskap) ontdek is, sou Carelse ’n aborsie ondergaan het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos