SA nou 'n 'grondwetlike diktatuur', sê Zuma

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Jacob Zuma.Foto: Reuters
Oudpres. Jacob Zuma.Foto: Reuters

Oudpres. Jacob Zuma sê hy is vas oortuig dat Suid-Afrika verander het “van ’n grondwetlike demokrasie in ’n grondwetlike diktatuur”.

Sy reaksie kom nadat die konstitusionele hof sy aansoek om sy skuldigbevinding aan minagting van die hof en tronkstraf van 15 maande te herroep, verlede week met koste van die hand gewys het.

“Suid-Afrika is besig om te verander van ’n grondwetlike demokrasie in ’n grondwetlike diktatuur. Ná die uitspraak van die konstitusionele op 17 September is ek meer oortuig hiervan as ooit tevore,” het hy Maandag in ’n verklaring gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 210/3
Western Province 0
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 0
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 0/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.5%
Rand - Pond
20.08
-0.1%
Rand - Euro
16.98
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,778.30
+0.8%
Silwer
24.01
+3.7%
Palladium
2,090.22
+3.5%
Platinum
1,048.50
+0.8%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.2%
Alle aandele
66,912
+0.1%
Hulpbronne 10
64,002
+0.1%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos