Saak oor regte rondom fetus eersdaags in grondwethof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie
Ter illustrasie

Die konstitusionele hof sal oor ’n paar weke moet besluit of dit ongrondwetlik is om ’n fetus jonger as 26 weke as mediese afval te beskryf en te verband.

Dit volg nadat die hooggeregshof in Pretoria in Maart bevind het die Wet op Registrasie van Geboortes en Sterftes (Badra) van 1992 is ongrondwetlik. Dit bepaal ’n dooie fetus jonger as 26 weke word as mediese afval hanteer en verbrand.

Die saak spruit uit die aansoek van The Voice of the Unborn Baby (Votub), ’n organisasie sonder winsbejag, wat saam met die Rooms-Katolieke aartsbisdom die aansoek reeds in 2019 ingedien het om dié wetgewing as ongrondwetlik te laat verklaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 330/3
West Indies 0
Rand - Dollar
17.16
-0.1%
Rand - Pond
21.01
-0.3%
Rand - Euro
18.12
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,788.19
+0.1%
Silwer
23.05
+1.4%
Palladium
1,933.50
+4.3%
Platinum
1,009.00
+0.3%
Brent-ruolie
77.17
-2.8%
Top-40
68,282
+0.6%
Alle aandele
74,467
+0.6%
Hulpbronne 10
73,812
+0.8%
Industriële 25
91,705
+1.0%
Finansiële 15
15,540
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos