Deel

Seun van veroordeelde perlemoen-smokkelaar op borgtog vrygelaat

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Morné Steven Blignault verlaat Dinsdag die landdroshof in Gqeberha nadat borgtog van R50 000 aan hom toegestaan is. Hy word aangekla van die oortreding van die Wet op Lewende Mariene Hulpbronne.  Foto: Lulama Zenzile
Morné Steven Blignault verlaat Dinsdag die landdroshof in Gqeberha nadat borgtog van R50 000 aan hom toegestaan is. Hy word aangekla van die oortreding van die Wet op Lewende Mariene Hulpbronne. Foto: Lulama Zenzile

Die seun van die veroordeelde baasbrein agter ’n perlemoensindikaat in Gqeberha is Dinsdagoggend op borgtog van R50 000 vrygelaat.

Morné Steven Blignault (31) word aangekla van die oortreding van die Wet op Lewende Mariene Hulpbronne en het tydens sy borgtogaansoek in die landdroshof in Gqeberha gesê dit is wat hy vir borgtog kan bekostig.

Hy is die seun van Morné Blignault sr. wat 20 jaar tronkstraf vir sy rol in die smokkelperlemoenbedryf uitdien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 145/6
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
966.47
-0.1%
Palladium
1,419.52
+1.0%
Goud
1,968.85
+0.6%
Silwer
23.27
+0.8%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+1.0%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.4%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos