Deel

Sithole ‘gradueer van inbreker na moordenaar’, sit lewenslank

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Desiree de Vries (geel rok) was Donderdag verlig toe haar aanvaller en haar man, Jack, se moordenaar lewenslange tronkstraf opgelê is. By haar staan Johannes Machaba (links), ’n kollega en vriend wat die nuus oor die vonnis oor die foon deel, Selby Matlala, ook ’n kollega en vriend, wat sê hy is baie bly oor die vonnis, en Desiree se vriendin Amelia Minnaar.   Foto: Hanti Otto

Musuthu Sithole het oor die jare van ’n blote huisbreker “gegradueer” na moordenaar.

Dit was die “toppunt” van geweldsmisdade toe hy betrokke was by die moord op die oudpolisieman Jack de Vries en die aanranding op sy vrou, Desiree, het regter Mashudu Munzhelele gesê.

Sy het Sithole Donderdag in die hooggeregshof in Pretoria tot lewenslange tronkstraf, asook nog 25 jaar, gevonnis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos