Wetstoepasser se borgtog verleng ná skuldigbevinding aan 2 moorde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Morné Horn, pas nadat hy skuldig bevind is op twee aanklagte van moord.
Morné Horn, pas nadat hy skuldig bevind is op twee aanklagte van moord.

Morné Horn, veroordeelde moordenaar, sal danksy sy verlengde borgtog nog ’n Kersfees saam met sy familie geniet, terwyl die gesinne van die twee slagoffers steeds sukkel om hul trauma te verwerk.

Horn (28), van Brackenfell, is Donderdag in die hooggeregshof in Kaapstad deur regter Matthew Francis skuldig bevind aan die moorde op konst. Thando Sigcu en Bongani Jack op 7 Januarie 2020 in die middestad van Kaapstad.

Horn, wat as ’n metrowetstoepasser gewerk het ten tyde van die voorval, het met die aanvang van die verhoor in Oktober skuld ontken op die twee aanklagte en aangevoer dit was selfverdediging. Dit het egter in die verhoor aan die lig gekom hy het gejok oor die gebeure van die dag omdat hy bang was hy sou sy werk verloor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 343/7
England 147/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.73
-0.1%
Rand - Pond
20.77
-0.2%
Rand - Euro
17.82
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,783.60
+0.0%
Silwer
22.33
-0.4%
Palladium
1,857.50
+0.0%
Platinum
957.00
-0.4%
Brent-ruolie
75.82
+0.5%
Top-40
66,138
+0.2%
Alle aandele
72,562
+0.2%
Hulpbronne 10
68,722
+0.1%
Industriële 25
95,948
+0.2%
Finansiële 15
14,365
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos