Zuma moet Dinsdag weer hof toe, maar gaan hy?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Oudpres. Jacob Zuma tydens ’n vorige verskyning in die hooggeregshof in Pietermaritzburg.  Foto: Sandile Ndlovu
Oudpres. Jacob Zuma tydens ’n vorige verskyning in die hooggeregshof in Pietermaritzburg. Foto: Sandile Ndlovu

Met die korrupsiesaak teen oudpres. Jacob Zuma wat Dinsdag in die hooggeregshof in Pietermaritzburg hervat word, is dit steeds nie duidelik of hy self daar gaan wees nie.

Die verwagting is dat Zuma se regspan, onder leiding van adv. Dali Mpofu SC, ’n spesiale pleit by dié hof sal indien waarin Zuma vra dat adv. Billy Downer SC, staatsaanklaer, hom aan dié saak onttrek.

Die saak, wat verband hou met die destydse wapenskandaal, sal Dinsdag en Woensdag in ’n ope hof aangehoor word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 68/3
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 2
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 63/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.02
+0.4%
Silwer
23.95
+3.1%
Palladium
2,091.50
+3.7%
Platinum
1,041.50
+0.2%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.6%
Industriële 25
84,631
+0.5%
Finansiële 15
13,990
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos