Zuma-uitspraak: ‘Integriteit van reg moet verdedig word’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Regter Sisi Khampepe lewer Vrydag haar uitspraak in die konstitusionele hof.  Foto: Dennis Delport
Regter Sisi Khampepe lewer Vrydag haar uitspraak in die konstitusionele hof. Foto: Dennis Delport

’n Duidelike boodskap moet deur Suid-Afrika se hoogste hof aan alle litigante gestuur word dat die tersydestelling van ’n vonnis as regsmoontlikheid steeds daar is, maar net vir diegene met verdienstelike en bona-fide-aansoeke en wat nie op elke moontlike manier probeer om regsprosesse te misbruik nie.

Só het ’n meerderheid regters van die konstitusionele hof Vrydag na oudpres. Jacob Zuma gekap toe hulle sy aansoek om sy skuldigbevinding aan minagting van ’n hofbevel en 15 maande tronkstraf te herroep, met koste van die hand gewys het.

Zuma het die vonnis begin uitdien, maar is intussen op mediese parool vrygelaat. Hy is steeds in die hospitaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos