Buitelandse nuus in 'n neutedop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mariachi-musikante bid ten tyde van ’n spesiale kerkdiens in die Santa Cecila-kerk in Monterey, Mexiko. Die jaarlikse fees van St. Cecilia word op 22 November gehou ter viering van die beskermheilige van musiek en musikante. Cecilia was ’n adellike in die derde eeu wat eindelik as ’n martelaar op die brandstapel gesterf het.                                                                    Foto: REUTERS
Mariachi-musikante bid ten tyde van ’n spesiale kerkdiens in die Santa Cecila-kerk in Monterey, Mexiko. Die jaarlikse fees van St. Cecilia word op 22 November gehou ter viering van die beskermheilige van musiek en musikante. Cecilia was ’n adellike in die derde eeu wat eindelik as ’n martelaar op die brandstapel gesterf het. Foto: REUTERS

Minstens 45 mense, onder andere 12 kinders, het gesterf toe ’n bus vol toeriste uit Noord-Macedonië Dinsdag in die vroeë oggendure op ’n snelweg in Bulgarye gebots en in vlamme uitgebars het.

Sewe mense wat uit die brandende bus gespring het, is inderhaas na ’n noodhospitaal in die Bulgaarse hoofstad, Sofia, gebring. Hulle het almal brandwonde opgedoen en een se been is gebreek.

Boiko Rasjkof, Bulgarye se waarnemende minister van binnelandse sake, sê die oorledenes was in die bus vasgekeer en het “tot as verbrand”. Hy het bevestig 45 mense het gesterf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos