Cleo Smith: Leidrade gesoek oor vrou 'wat kind help versorg'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Cleo Smith in haar ma, Ellie, se arms die dag nadat sy op 3 November uit die kloue van ’n ontvoerder gered is.  Foto: APP Image/ Richard Wainwright via Reuters
Cleo Smith in haar ma, Ellie, se arms die dag nadat sy op 3 November uit die kloue van ’n ontvoerder gered is. Foto: APP Image/ Richard Wainwright via Reuters

’n Vrou het glo die Australiese meisie Cleo Smith (4) help versorg terwyl sy ontvoer was. Die polisie probeer nou nog leidrade kry oor wie dit kan wees.

’n Bron na aan die ondersoek wie se naam nie genoem word nie, het aan Daily Mail Australia gesê Cleo het aan speurders onthul ’n vrou het die huis in Carnarvon, sowat 900 km noord van Perth en waar sy aangehou is, besoek om “na haar te kyk”.

Die vrou het haar glo help aantrek en haar hare gekam.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 211/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 343/7
England 147/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.70
+0.1%
Rand - Pond
20.73
+0.0%
Rand - Euro
17.78
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,787.03
+0.2%
Silwer
22.35
-0.3%
Palladium
1,851.50
-0.3%
Platinum
959.00
-0.2%
Brent-ruolie
75.82
+0.5%
Top-40
65,925
-0.1%
Alle aandele
72,325
-0.1%
Hulpbronne 10
68,719
+0.1%
Industriële 25
95,452
-0.4%
Finansiële 15
14,293
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos