Deel

Man probeer glo lugwaardin in nek steek tydens vlug

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Getty Images/Anadolu Agency
Ter illustrasie. Foto: Getty Images/Anadolu Agency

’n Man wat glo probeer het om ’n lugwaardin in die nek te steek en ’n vliegtuig se nooduitgang oop te maak, is Sondag in hegtenis geneem.

Francisco Severo Torres (33) het paniek op ’n vlug van Los Angeles na Boston veroorsaak en is op die Boston Logan Internasionale Lughawe in hegtenis geneem, berig Reuters

BBC berig die vlug van United Airlines sou oor minder as ’n uur land toe bemanningslede in die stuurkajuit ’n waarskuwing gesien het dat ’n deur ontkoppel is, luidens hofdokumente. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos