Migrante-krisis: Turkye verbied húlle om na Belarus te vlieg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Poolse polisiebeamptes Vrydag op die grens tussen Belarus en Pole. Foto: Reuters
Poolse polisiebeamptes Vrydag op die grens tussen Belarus en Pole. Foto: Reuters

Turkye het Vrydag ’n verbod daarop geplaas dat burgers van Sirië, Jemen en Irak van dié land na Minsk in Belarus kan vlieg. Dit sluit potensieel een van die roetes wat Belarus volgens die Europese Unie (EU) gebruik om migrante te lok ten einde doelbewus ’n humanitêre krisis op sy grens met Pole te skep.

Duisende migrante, hoofsaaklik van Midde-Oosterse herkoms, drom die afgelope week saam in ysige koue op die grens tussen Belarus en die EU-lidlande Pole en Litaue, wat hulle toegang weier. Van die migrante is reeds dood en daar is vrese dat nog kan omkom weens ontbering.

Die EU sê Belarus deel Belarussiese visums in die Midde-Ooste uit, vlieg die migrante na die land en moedig hulle dan aan om die grens onwettig oor te steek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos