Russe keer Britse YouTuber aan by ruimte-lanseerblad

akkreditasie
’n Ruimtetuig word in 2021 die ruimte in gestuur van die Baikonur Cosmodrome in Kazakstan af.    Foto: Reuters
’n Ruimtetuig word in 2021 die ruimte in gestuur van die Baikonur Cosmodrome in Kazakstan af. Foto: Reuters

Die Britse YouTube-reisblogger Benjamin Rich, wat daarin spesialiseer om na afgeleë en soms gevaarlike dele van die wêreld te reis, is by die Baikonur Cosmodrome in Kazakstan aangekeer, het die hoof van die Russiese ruimteagentskap, Roscosmos, Saterdag bekend gemaak.

Dmitri Rogozin sê Rich, wie se Youtube-kanaal Bald and Bankrupt 3,53 miljoen volgelinge het, en Alina Tseliupa is aangekeer naby een van die lanseerblaaie by Baikonur, wat Rusland van Kazakstan huur.

Plaaslike owerhede probeer vasstel wat “die presiese vlak van deelname aan onwettige bedrywighede” van die twee was, sê Rogozin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 318/3
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.93
+1.4%
Rand - Pond
19.84
+0.3%
Rand - Euro
16.79
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.18
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+1.6%
Goud
1,823.95
0.0%
Silwer
21.72
+0.5%
Palladium
2,057.04
+1.5%
Platinum
959.99
+1.4%
Brent-ruolie
114.24
+2.6%
Top-40
63,107
+1.0%
Alle aandele
69,795
+0.8%
Hulpbronne 10
73,019
+1.6%
Industriële 25
77,852
+1.0%
Finansiële 15
15,900
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos