Seun (9) sterf in hospitaal ná stormloop by rapper se konsert

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ezra Blount (9) is Sondag dood aan die beserings wat hy tydens die rapper Travis Scott se optrede by die Astroworld-musiekfees op 5 November opgedoen het. Hy was sedert die stormloop by die konsert in ’n koma.
Ezra Blount (9) is Sondag dood aan die beserings wat hy tydens die rapper Travis Scott se optrede by die Astroworld-musiekfees op 5 November opgedoen het. Hy was sedert die stormloop by die konsert in ’n koma.

Die negejarige seun wat sedert ’n stormloop by die Astroworld-musiekfees in Houston, Texas, in ’n koma was, is Sondag dood.

Die dood van Ezra Blount beteken tien mense is nou dood ná die chaos wat uitgebreek het met die rapper Travis Scott se vertoning op 5 November.

Ben Crump, die Blount-familie se regsverteenwoordiger, sê in ’n verklaring dat Ezra dood is weens die beserings wat hy opgedoen het nadat hy van sy pa se skouers afgestamp is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 337/7
England 147/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.73
-0.1%
Rand - Pond
20.77
-0.2%
Rand - Euro
17.82
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,783.60
+0.0%
Silwer
22.33
-0.4%
Palladium
1,857.50
+0.0%
Platinum
957.00
-0.4%
Brent-ruolie
75.82
+0.5%
Top-40
66,138
+0.2%
Alle aandele
72,562
+0.2%
Hulpbronne 10
68,722
+0.1%
Industriële 25
95,948
+0.2%
Finansiële 15
14,365
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos