book-icon Uitgawe Kon nie ophou lees nie, sê Deon Meyer

‘Lewensvraat’ Steve skryf tot oggendure

akkreditasie
Die skrywer Deon Meyer gister in gesprek met die sanger Steve Hofmeyr by die US Woordfees in Stellenbosch.Foto:Samantha van den Berg
Die skrywer Deon Meyer gister in gesprek met die sanger Steve Hofmeyr by die US Woordfees in Stellenbosch.Foto:Samantha van den Berg

STELLENBOSCH. – Om liedjies te skryf, is maklik. Om ’n boek te skryf, is ’n nagmerrie, maar hy is mal daaroor.

Só het die gewilde sanger ­Steve Hofmeyr gister by die US Woordfees aan die bekroonde skrywer Deon Meyer gesê.

Meyer het met Hofmeyr in die Boektent oor sy jongste roman, Laaste dans, Drienie, gesels en hom ook oor sy plek as skrywer binne die Afrikaanse letterkunde uitgevra. Volgens Hofmeyr is sy plek in die letterkunde baie klein, maar is dit vir hom ’n “verstommende voorreg”. Die kreatiewe proses is vir hom geestelik, maar tog sê hy ná elke boek hy gaan dit nooit weer doen nie. “Dit is ’n brutale proses om te skryf.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos