Deel

Boorling van Hartswater nuwe VF Plus-wetgewerlid in O-Kaap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jaco Burger van die VF Plus in die Oos-Kaap. Foto: Verskaf
Jaco Burger van die VF Plus in die Oos-Kaap. Foto: Verskaf

Die VF Plus het ’n nuwe lid in die Oos-Kaapse wetgewer in Bhisho.

Jaco Burger, ’n boorling van Hartswater in die Noord-Kaap wat al byna 30 jaar in die Oos-Kaap woon, is as LPW aangewys nadat Theo Coetzee in Januarie vanjaar ná ’n kankerstryd van twee jaar oorlede is.

Burger is lid van die party se provinsiale dagbestuur en reeds etlike jare nou betrokke by gemeenskapsprojekte, luidens ’n verklaring van die party.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 179/8
Rand - Dollar
18.17
+0.8%
Rand - Pond
22.43
+0.3%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
963.38
-0.4%
Palladium
1,422.71
+1.2%
Goud
1,972.31
+0.8%
Silwer
23.31
+1.0%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+1.0%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.4%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos