Deel

Hy het ten volle geleef, sê fietsryer se vrou op geleentheid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Macfarlane Moleli praat by die fondsinsameling van sy A Promise to André-veldtog. Foto: Melinda Stuurman
Macfarlane Moleli praat by die fondsinsameling van sy A Promise to André-veldtog. Foto: Melinda Stuurman

Die veldtog A Promise to André is vir dié driekampatleet se familie ’n herinnering daaraan dat hy voluit geleef het, sê André Piehl se vrou, Sharon. “Dit gee ons hoop.”

Sharon het Saterdagaand vir die eerste keer met die media gepraat sedert haar man op sy fiets deur ’n vermeende dronkbestuurder in Januarie verlede jaar getref is. André is op die toneel dood verklaar.

Sharon het op ’n geleentheid van die KimiTri Athletic-driekampklub en fondsinsameling vir die A Promise to André-veldtog wat Saterdagaand by die Valverde Eco Hotel in Lanseria gehou is, gesê dit is vir haar ’n eer om die dit by te woon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos