Deel

Joernalis skryf boek nadat fotograaf-man aan Covid-19 sterf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Athane en Desmond Scholtz. Foto: Verskaf deur Athane Scholtz
Athane en Desmond Scholtz. Foto: Verskaf deur Athane Scholtz

’n Bekende in Suid-Kaapse mediakringe en voormalige tydskrifredakteur het ’n boek geskryf oor haar rouproses nadat haar fotograaf-man in 2021 aan Covid-19 dood is.

Athane Scholtz se man, Desmond (57), is in Julie 2021 in die Mediclinic George dood toe hul dogter, Emma (17), in matriek was en hul seun, Nathan (14), in gr. 8.

Desmond het onder meer vir Die Burger foto’s geneem en ook bekendes soos oudpres. Nelson Mandela en sportsterre soos Ernie Els en Joost van der Westhuizen afgeneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Toulon 31
Cheetahs 21
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 50
Munster 28
besig om te laai... Regstreeks
Manchester City 4
Liverpool 1
besig om te laai... Regstreeks
Richards Bay FC 0
Orlando Pirates 0
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos