Kadalie het ‘omring van liefde’ gesterf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rhoda Kadalie vroeër toe sy in Kaapstad gewoon het. Foto: Jaco Marais
Rhoda Kadalie vroeër toe sy in Kaapstad gewoon het. Foto: Jaco Marais

Die gesin van die Rhoda Kadalie (68), menseregteaktivis wat Saterdag in haar dogter se huis in Los Angeles in haar slaap oorlede is, het die naweek honderde boodskappe van medelye ontvang.

Kadalie, wat longkanker gehad het, se skoonseun Joel Pollak het Maandag uit Amerika gesê die boodskappe is ’n groot vertroosting vir die familie. Pollak is getroud met Kadalie se dogter, Julia.

Pollak het gesê die familie het nog nie besluit waar Kadalie ter ruste gelê gaan word nie, maar dit sal waarskynlik in Amerika wees sodat haar kleinkinders, wat baie lief was vir haar, daar besoek kan aflê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.87
+0.0%
Rand - Pond
19.80
-0.0%
Rand - Euro
16.75
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,842.31
0.0%
Silwer
21.74
-0.8%
Palladium
1,955.50
-2.7%
Platinum
952.00
-1.6%
Brent-ruolie
112.04
+2.6%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.7%
Industriële 25
72,948
-3.8%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos