Deel

SA vrou samel teddies in vir jong slagoffers van Turkye-aardbewing

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Elriza Coetzee, die stigter van die projek ‘Teddies vir Turkye van Suid-Afrika’, met ’n teddiebeer wat geskenk is.  Foto: Verskaf deur Elriza Coetzee
Elriza Coetzee, die stigter van die projek ‘Teddies vir Turkye van Suid-Afrika’, met ’n teddiebeer wat geskenk is. Foto: Verskaf deur Elriza Coetzee

’n Weldoener van Albertinia in die Wes-Kaap het ’n projek begin om teddiebere vir jong slagoffers van die aardbewing in Turkye in te samel.

Elriza Coetzee, stigter van die projek “Teddies vir Turkye van Suid-Afrika”, vertel die beelde van die aardbewing het haar aangegryp. “Ek het my ingedink wat die impak op gesinne en jong kinders moet wees en die ramp begin volg.”

Netwerk24 het op 28 Februarie berig nog ’n aardbewing het die land die vorige dag getref. Dit het gevolg nadat massiewe aardbewings Turkye en Sirië vroeër in Februarie getref het en meer as 50 000 mense dood is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 145/6
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
966.47
-0.1%
Palladium
1,419.52
+1.0%
Goud
1,968.85
+0.6%
Silwer
23.27
+0.8%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+1.0%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.4%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos