Jan Harm Steenekamp, die jong veearts van Lichtenburg wat in ’n motorongeluk dood is, was ’n saggeaarde man met ’n groot gees en ’n klein hartjie.
Só sal sy gesin hom altyd onthou.
Sy ouers, Stony en Friedel Steenekamp, en sussie, Eunice, het die 29-jarige veearts die naweek voor sy dood laas gesien.