Deel

Tannies inspireer onbaatsugtige kankerlyer (10)

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Zhara du Toit (10) vanjaar voor haar operasie.   Foto: Verskaf
Zhara du Toit (10) vanjaar voor haar operasie. Foto: Verskaf

Zhara du Toit (10) van die Strand is nie sommer enige jong meisie nie. Al is longvlies-blastoma einde Januarie by haar gediagnoseer en kry sy behandeling, het sy ’n groot doelwit om soveel moontlik gehekelde of gebreide skapies vir ander kinderpasiënte in te samel.

Haar “Zhara se skapie-projek” is gebore nadat haar tannie, Hannatjie Lategan, vir haar ’n skapie gegee het sodat sy in moeilike tye sal onthou dat sy Jesus se skapie is. “Hy druk my styf teen sy bors en help my deur hierdie moeilike tyd,” sê Zhara.

Aanvanklik het haar ouers, Zachary en Johan, van die Strand dit vreemd gevind toe hul dogter, wat baie lief vir water is, ná ’n halfuur nie meer branderplank wou ry nie en haar lyf seer was. Die ouerpaar het haar na ’n dokter geneem, wat aanvanklik gedink het die simptome is weens longontsteking.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 149/3
West Indies 220/8
Rand - Dollar
18.18
+0.7%
Rand - Pond
22.43
+0.3%
Rand - Euro
19.71
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
965.85
-0.2%
Palladium
1,420.30
+1.0%
Goud
1,973.44
+0.9%
Silwer
23.32
+1.0%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos