2 dokters van Kimberley beseer ná pasiënt hul steek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie: André Damons
Foto ter illustrasie: André Damons

Twee vroulike mediese dokters van die Robert Mangaliso Sobukwe-hospitaal in Kimberley is beseer toe ’n pasiënt hulle Vrydagaand met ’n skerp voorwerp gesteek het.

Die Noord-Kaapse gesondheidsdepartement het Saterdag in ’n verklaring gesê luidens ’n voorlopige verslag was die twee dokters aan diens toe ’n man, bekend vir sy dwelmmiddelmisbruik, in die ongevalle-eenheid ingebring en behandel is.

“Hy het tydens die behandeling ’n epileptiese toeval gekry. Die pasiënt het verbaal aggressief teenoor die personeel geraak, waarop die twee vroulike dokters gesteek is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos