2 dood in voertuig aangetref

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Noodvoertuie op die toneel Saterdag waar die lyke van twee mans met skietwonde in ’n voertuig in die Elandsfontein-omgewing aangetref is.  Foto: ER24
Noodvoertuie op die toneel Saterdag waar die lyke van twee mans met skietwonde in ’n voertuig in die Elandsfontein-omgewing aangetref is. Foto: ER24

Die polisie ondersoek die moord op twee mans wie se lyke Saterdag in ’n voertuig op die Elandsfontein-hoewes in Gauteng gekry is.

“Die voorval het in die omgewing van die R25-pad gebeur,” sê lt.kol. Mavela Masondo, polisiewoordvoerder.

“Die polisie is Saterdagoggend omstreeks 09:30 na die toneel ontbied. Die lyke van twee mans met skietwonde is in ’n silwerkleurige Toyota Corolla aangetref. Een van die vensters van die voertuig is gebreek. Die motief is onbekend,” sê Masondo.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos