2 in klerewinkel gewond ná stryery oor vuil voete

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die mes wat glo in die voorval gebruik is.Foto: Verskaf
Die mes wat glo in die voorval gebruik is.Foto: Verskaf

Twee winkelassistente van ’n klerewinkel in Verulam, KwaZulu-Natal, is Saterdag gewond toe ’n voornemende klant hulle met ’n mes aangeval het.

Die klant het kwaad geword nadat die winkelassistente glo geweier het dat hy en sy vriend sandale aanpas omdat hul voete glo te vuil was, sê Prem Balram van die veiligheidsmaatskappy Reaction Unit South Africa.

Lede van die veiligheidsmaatskappy is Saterdagoggend om 08:50 na die winkel in Verulam se sakekern ontbied nadat ’n man die winkelassistente tydens ’n stryery met ’n mes aangeval het. Die man en sy vriend het toe gevlug.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-0.9%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,786.64
-0.3%
Silwer
23.94
-1.0%
Palladium
1,994.00
-0.8%
Platinum
1,019.16
-1.3%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.5%
Alle aandele
67,494
-0.4%
Hulpbronne 10
63,048
-1.1%
Industriële 25
87,148
-0.2%
Finansiële 15
14,043
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos