2 mans betrap wat onderneming glo beroof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Titanium Securitas op die toneel waar twee mans ’n verlate gebou probeer beroof het. Foto: Facebook/News, Accidents, Robberies & Incidents
Titanium Securitas op die toneel waar twee mans ’n verlate gebou probeer beroof het. Foto: Facebook/News, Accidents, Robberies & Incidents

Twee mans is Maandag op heterdaad betrap toe hulle na bewering ’n sakeonderneming in Brackenfell probeer beroof het.

Die twee mans, onderskeidelik 43 en 47 jaar oud, is glo met krane in hul besit op die perseel aangekeer en het na bewering ook probeer om kabels en pype van die eiendom af te ruk en steel. ’n Plaaslike veiligheidsmaatskappy het dit egter voorkom.

Titanium Securitas sê op sosiale media hy het ’n wenk van ’n inbraak by ’n verlate gebou in die Okavango-sakepark ontvang en verskeie voertuie is na die perseel gestuur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 219/7
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 153/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+1.1%
Rand - Pond
20.08
+0.6%
Rand - Euro
16.98
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,770.74
+0.3%
Silwer
23.91
+2.9%
Palladium
2,098.00
+3.5%
Platinum
1,044.55
+0.6%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos