2 stap ‘op hul tyd weg’ nadat hulle onderwyser doodskiet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die voertuig waarin ’n onderwyser van Heinz Park Primary in Philippi Dinsdagoggend doodgeskiet is.  Foto: Jaco Marais
Die voertuig waarin ’n onderwyser van Heinz Park Primary in Philippi Dinsdagoggend doodgeskiet is. Foto: Jaco Marais

’n Skoot deur die venster aan die bestuurderskant. Daarna nog skote deur die venster wat flenters geskiet is.

Die eerste skoot het Thulani Manqoyi (53), ’n onderwyser van Heinz Park Primary in Philippi, Kaapstad, in sy een skouer getref. Die skieter het volgens ooggetuies toe by die voertuig ingeleun en nog ’n skoot afgevuur. Manqoyi het op die toneel in sy voertuig gesterf, enkele minute nadat hy by die skool geparkeer het waar hy al 13 jaar lank klasgee.

Sy moordenaars het die skoolterrein daarna te voet verlaat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+1.0%
Rand - Pond
19.96
+0.7%
Rand - Euro
16.82
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,784.45
+0.9%
Silwer
24.35
+2.9%
Palladium
2,075.00
-1.3%
Platinum
1,054.74
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos