2 sterf in koeëlreën in Ferrari in Soweto

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Ferrari waarin die man en vrou gery het wat Sondagaand in Soweto doodgeskiet is. Foto: @Freezabdb/Twitter
Die Ferrari waarin die man en vrou gery het wat Sondagaand in Soweto doodgeskiet is. Foto: @Freezabdb/Twitter

Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die aanval op ’n man (41) en vrou (21) wat Sondagaand in ’n koeëlreën in Soweto dood is nie.

“Outomatiese gewere en pistole is gebruik toe die insittendes van ’n Toyota Etios omstreeks 22:00 op die twee persone in ’n Ferrari losbrand. Verskeie skote is afgevuur,” sê lt.kol. Mavela Masondo, polisiewoordvoerder.

Volgens Masondo het die voorval op die hoek van Chris Hani-laan en Klipvalleystraat gebeur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 27/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,787.08
-0.3%
Silwer
23.95
-0.9%
Palladium
1,988.00
-1.0%
Platinum
1,020.00
-1.2%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.2%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.4%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos