230 000 in 57 dae aangekla

akkreditasie
Bheki Cele, minister van polisie.Foto: Roger Sedres
Bheki Cele, minister van polisie.Foto: Roger Sedres

In die eerste 57 dae van inperking is sowat 230 000 sake deur die polisie geopen teen byna net soveel mense wat regulasies oortree het, sê Bheki Cele, minister van polisie.

Dit sluit in alkohol- en sigaretverwante oortredings, onwettige byeenkomste, mense wat buite hul huis was, onwettige oorgrens- of interprovinsiale bewegings, sake­oortredings en vervoerverwante oortredings, veral deur taxi’s.

Op die vraag waarom mense in hegtenis geneem word as hulle met drank in hul motor betrap word, sê Cele die regulasies is duidelik daaroor dat die vervoer van drank onwettig is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.70
-0.7%
Rand - Pond
20.19
-0.4%
Rand - Euro
17.02
-0.4%
Rand - Aus dollar
10.87
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,765.04
-0.1%
Silwer
23.30
-0.1%
Palladium
2,076.50
+0.1%
Platinum
1,060.00
+0.1%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
0.0%
Alle aandele
67,029
0.0%
Hulpbronne 10
64,347
0.0%
Industriële 25
84,819
0.0%
Finansiële 15
13,961
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos