3 vas nadat beeste agterop bakkie by grens in NW gevind is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die drie beeste wat vermoedelik in Botswana gesteel is en in drie verdagtes se besit gevind is.  Foto: Verskaf
Die drie beeste wat vermoedelik in Botswana gesteel is en in drie verdagtes se besit gevind is. Foto: Verskaf

Drie vermeende veediewe sal Maandag in die landdroshof in Lehurutshe in Noordwes verskyn nadat vermoedelik gesteelde vee in hul besit gevind is.

Die mans is Donderdag by die Swartkopfontein-grenspos tussen Botswana en Suid-Afrika in hegtenis geneem nadat drie beeste in hul besit gevind is, het kapt. Sam Tselanyane, polisiewoordvoerder, Sondag aan Netwerk24 gesê.

“Lede van die publiek het die polisie in kennis gestel van mense wat beeste agterop ’n Toyota Hilux-bakkie naby die grens gelaai het. Die vermoede is dat die beeste in Botswana gesteel is, toe oor die grens gebring is en toe oorgelaai is op die bakkie. Die polisie het die bakkie naby die grens opgespoor en daar was drie beeste agterop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 14/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-0.9%
Rand - Pond
20.59
-0.7%
Rand - Euro
17.37
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,787.47
-0.3%
Silwer
23.96
-0.8%
Palladium
1,993.50
-0.8%
Platinum
1,020.50
-1.0%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.4%
Alle aandele
67,494
-0.3%
Hulpbronne 10
63,048
-0.7%
Industriële 25
87,148
-0.3%
Finansiële 15
14,043
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos