3 VS-studente sterf in skietvoorval

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie.
Foto ter illustrasie.

Sefora Ntombela, Vrystaatse premier, het ’n beroep om die polisie gedoen om geen steen onaangeroer te laat nadat drie studente vroeër in ’n gewapende rooftog in die Botjhabela-buurt naby die Qwaqwa-kampus vermoor is.

Twee studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV), onderskeidelik ’n tweedejaar BA-student in administrasie en eerstejaarstudent in sosiale wetenskappe, het onderskeidelik Woensdagnag en Donderdagoggend aan hul beserings beswyk ná ’n skietvoorval, terwyl nog ’n student van die Maluti TVET-kollege ook in die oorval gesterf het.

Intussen is twee van die oorledenes as Vukani Moses Zikala (23) en Thabane Manqele (22) deur die polisie geïdentifiseer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 117/5
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 2
Royal AM 2
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 118/4
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,771.81
+0.5%
Silwer
23.95
+3.4%
Palladium
2,099.89
+3.8%
Platinum
1,041.00
+0.3%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.7%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos