30 in 10 voertuie loods aanval op geldwa

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die geldwa het in Silverton in die heining vasgery van die perseel waar die polisie se misdaadintelligensie-eenheid gehuisves word. Foto: Twitter/Abramjee
Die geldwa het in Silverton in die heining vasgery van die perseel waar die polisie se misdaadintelligensie-eenheid gehuisves word. Foto: Twitter/Abramjee

Die polisie is op soek na 30 verdagtes wat Sondag in Pretoria ’n transitorooftog met tien motors uitgevoer het.

Athlenda Mathe, polisiewoordvoerder, sê die bende het omstreeks 09:15 by Samcor Park in Silverton, in die ooste van die stad, toegeslaan toe die geldwa kontant by die Suid-Afrikaanse Motor Korporasie (Samcor) se depot gaan aflewer het.

Hulle het in Vonkpropstraat met ’n wit BMW in die geldwa vasgery en die geldwa het vasgery in die heining van die perseel waar die polisie se misdaadintelligensie-eenheid gehuisves word en tot stilstand gekom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
Bangladesh 73/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.97
-1.0%
Rand - Pond
20.59
-0.6%
Rand - Euro
17.37
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,788.63
-0.2%
Silwer
23.98
-0.8%
Palladium
1,983.99
-1.4%
Platinum
1,016.95
-1.2%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,797
-0.3%
Alle aandele
67,494
-0.2%
Hulpbronne 10
63,048
-0.6%
Industriële 25
87,148
-0.1%
Finansiële 15
14,043
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos