4 amptenare vas ná R6,7 m. se diamant-bedrog

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Vier senior amptenare van die departement van finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme in die Noord-Kaap is Woensdagoggend in Kimberley deur die Valke in hegtenis geneem. Foto: Verskaf
Vier senior amptenare van die departement van finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme in die Noord-Kaap is Woensdagoggend in Kimberley deur die Valke in hegtenis geneem. Foto: Verskaf

Vier senior amptenare van die Noord-Kaapse departement van finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme is Woensdagoggend deur die Valke in Kimberley in verband met bedrog van R6,7 miljoen in hegtenis geneem.

Lt.kol. Philani Nkwalase, woordvoerder van die Valke, sê ’n span van die Valke se eenheid teen ernstige korrupsie het met lasbriewe toegeslaan op die verdagtes, wat almal tussen 47 en 66 jaar oud is.

“Hulle sal binnekort op aanklagte van bedrog, oortreding van die Wet op Diamante en Wet op Bestuur van Openbare Finansies in die landdroshof in Kimberley verskyn.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos