4 vas wat suster en broer in George beroof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Skote klap
Skote klap

Vier mans wat na bewering verlede week ’n suster en broer in die nag in hul huis in Thembalethu, George, oorval en beroof het, is kort ná die voorval vasgetrek en verskyn Maandag in die hof.

Die huisroof het verlede Woensdag omstreeks 03:15 in Mbafalastraat gebeur.

Volgens die polisie het vyf mans die huis ingegaan terwyl die mense geslaap het. Die mans was gewapen met messe en pangas. Hulle het die huis geplunder en onder meer tekkies van R900, ’n horlosie van R300, kruideniersware, ’n Huawei-selfoon van R1 500, ’n Yachisa-televisiestel van R2 000, asook ’n LG-musiektoestel in ’n sak gepak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.45
+0.8%
Rand - Pond
19.96
+0.6%
Rand - Euro
16.82
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,783.84
+0.8%
Silwer
24.33
+2.7%
Palladium
2,071.00
-1.5%
Platinum
1,054.00
+1.2%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,348
+0.3%
Alle aandele
66,895
+0.2%
Hulpbronne 10
63,203
-0.1%
Industriële 25
85,486
+0.6%
Finansiële 15
14,008
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos