Deel

5 in Molteno met koperkabel van R350 000 betrap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die koperkabels is gevind by twee werknemers van kontrakteurs wat herstelwerk op die Eikenhoflyn moes doen. Hulle is in hegtenis geneem en word aangehou.  Foto: Verskaf
Die koperkabels is gevind by twee werknemers van kontrakteurs wat herstelwerk op die Eikenhoflyn moes doen. Hulle is in hegtenis geneem en word aangehou. Foto: Verskaf

Vyf mans is Vrydag in Molteno in hegtenis geneem nadat hulle in die besit van vermoedelik gesteelde koperkabel ter waarde van R350 000 betrap is.

Thabang Mositsi (18), Payson Phiri (31), Teboho Mpoea (33), Makaja Matsimela (36) en Fundile Jika (61) het Maandag in die landdroshof in Molteno op aanklagte van die besit van die vermoedelik gesteelde eiendom en die beskadiging van infrastruktuur verskyn.

’n Private veiligheidsmaatskappy het vroeg Donderdag inligting ontvang oor verdagte optrede van mense in ’n Nissan-bakkie. Die beskuldigdes is by die kruising van die Stormberg- en Burgersdorp-pad in Molteno voorgekeer, sê kapt. Yolisa Mgolodela, Oos-Kaapse Valke-woordvoerder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos