9 polisielede aangekla van moord, marteling

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Die polisie in die Wes-Kaap ontken dat die Grassy Park-polisiekantoor onderbeman is.  Foto: Andre Damons
Foto ter illustrasie. Die polisie in die Wes-Kaap ontken dat die Grassy Park-polisiekantoor onderbeman is. Foto: Andre Damons

Nege polisielede verskyn Dinsdagoggend in die landdroshof in Durban in verband met aanklagte van moord, marteling en ontvoering.

Grace Langa, woordvoerder van die polisie se onafhanklike ondersoekdirektoraat (Opod), sê die klagte hou verband met bewerings van marteling, moord en ontvoering.

“Hul vingerafdrukke word tans geneem. Hulle sal daarna in die hof verskyn,” het Langa gesê voordat sy by die hof ingestap het. Langa het by navraag gesê meer inligting sal bekend gemaak word nadat hulle in die hof verskyn het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.80
+0.2%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,102.50
+3.9%
Platinum
1,043.68
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos