Bakkie vol skenkings vir dierewelsyn op N3 gekaap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die gekaapte bakkie van die Society for Animals in Distress (SAID), waarmee hulle diere in nood help.  Foto: Verskaf
Die gekaapte bakkie van die Society for Animals in Distress (SAID), waarmee hulle diere in nood help. Foto: Verskaf

’n Bakkie waarmee ’n welsynsorganisasie diere in nood help, is Vrydag op die N3 by Johannesburg deur ’n man in ’n polisie-uniform gekaap.

Nie net is die Society for Animals in Distress (SAID) in Midrand nou kosbare skenkings en ’n broodnodige vervoermiddel kwyt nie, maar die bakkiebestuurder is ook erg getraumatiseerd, sê Marizda Kruger, welsynbestuurder van die organisasie.

“Ons bakkiebestuurder het hondekos-skenkings en ander skenkings in Germiston gaan oplaai. Dit was ’n groot skenking hondekos vir ons dierehospitaal en goedere om in ons winkel met tweedehandse goedere te verkoop om te help met ons inkomste.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.04
-1.4%
Rand - Pond
20.67
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-1.7%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,797.17
+0.2%
Silwer
24.08
-0.3%
Palladium
1,961.53
-2.4%
Platinum
1,013.50
-1.8%
Brent-ruolie
86.40
+0.5%
Top-40
60,874
-0.3%
Alle aandele
67,475
-0.2%
Hulpbronne 10
63,082
-0.9%
Industriële 25
87,253
+0.1%
Finansiële 15
14,054
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos