Man (70) gedurende rooftog op hoewe doodgeskiet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Levyno Botha
Levyno Botha

’n Man (70) is Saterdagoggend vroeg op sy kleinhoewe in Kameeldrift-Oos buite Pretoria gedurende ’n gewapende rooftog doodgeskiet.

Volgens Petrus Nel, voorsitter van Kameeldrift se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), het die voorval net ná 01:00 gebeur. Levyno Botha is een keer in die rug geskiet nadat vyf rowers toegang tot die huis verkry en met ’n beursie en ’n selfoon op die vlug geslaan het.

“Hulle het deur ’n venster toegang tot die huis verkry, maar is deur ander lede van die gesin verras en kon nie ander waardevolle artikels in die huis, soos kameratoerusting en ’n skootrekenaar, buit nie,” het Nel gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos