Boere, polisie werk saam; keer twee aan ná plaasmoord

akkreditasie
Foto ter illustrasie. Foto: Verskaf
Foto ter illustrasie. Foto: Verskaf

’n Tienerseun en ’n jong man is aangekeer in verband met die moord op ’n 76-jarige man op ’n plaas in die Alexandria-distrik in die Oos-Kaap.

Chrisjan van Niekerk se lyk is Saterdag omstreeks 18:00 in ’n winkel op die plaas Nooitgedacht aangetref. Hy is volgens betroubare bronne met ’n byl of panga aangeval.

Die verdagtes, 16 en 23 jaar oud, is Sondag aangekeer en sal vandeesweek op aanklag van moord in die landdroshof in Alexandria verskyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.09
-0.4%
Rand - Pond
20.77
-0.6%
Rand - Euro
17.52
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.34
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,796.92
0.0%
Silwer
24.05
-0.1%
Palladium
2,010.71
+2.3%
Platinum
1,019.86
+0.8%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
61,314
+0.7%
Alle aandele
67,980
+0.7%
Hulpbronne 10
64,164
+1.3%
Industriële 25
87,663
+0.6%
Finansiële 15
13,997
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos