Brendin Horner: 5 polisielede in hegtenis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Robbie Horner, die vermoorde Brendin se pa, het kort voordat sy seun se vermeende moordenaars verlede jaar in die hof verskyn het, met omstanders by die hof in Senekal gepraat.  Foto: Alet van der Walt
Robbie Horner, die vermoorde Brendin se pa, het kort voordat sy seun se vermeende moordenaars verlede jaar in die hof verskyn het, met omstanders by die hof in Senekal gepraat. Foto: Alet van der Walt

Die Valke in die Vrystaat het nege maande nadat Brendin Horner (22) buite Paul Roux vermoor is, die eerste deurbraak gemaak ná die bewerings dat polisielede betrokke is by veediefstalsindikate hier.

Vyf polisielede, tussen 28 en 50 jaar oud, en ’n 30-jarige en 50-jarige veespekulant is volgens kapt. Christopher Singo, Valke-woordvoerder in die Vrystaat, in hegtenis geneem.

Singo sê die sewe is in Bloemfontein en Ladybrand aangekeer. Twee onwettige vuurwapens is by die spekulante gekry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.80
+0.2%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,102.50
+3.9%
Platinum
1,043.68
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos