Diamant-man weg ná hy talle bedrieg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Devin Persens in 2014.
Devin Persens in 2014.

Beleggers wat sê die diamantsmous Devin Persens het hulle met miljoene bedrieg, jubel nadat die polisie hom ná vyf jaar vasgetrek het.

Goedgelowige beleggers het hul spaargeld vir Persens gegee om in diamante in Ghana te belê. Hy het gesê hulle sou dividende van 10% op hul geld kry.

Persens is verlede week in Mosselbaai in hegtenis geneem en het voor ’n hof verskyn. Hy het egter sedertdien Covid-19 opgedoen en is in die hospitaal.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos